Gemeentes en Bedieninge onder die sambreel

Daar is na die volgende Gemeentes en Bedieninge (in die Nuwe Testament word dit sommer “ekklesia” genoem) uitnodigings gerig om hande te vat onder die sambreel van hierdie GEMEENSKAP VAN NUWE TESTAMENTIESE KERKE. 

Die Bron 

Kontak hulle via hulle webblad by www.diebron.co.za

Familia Christi, Brackenfell 

Kontak hulle via hulle webblad by http://www.familiachristi.co.za/

Rawsonville

Kontak hulle via Sakkie du Toit, sel 083 2297508 of via This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of via Beau de Klerk, sel 082 4534655.

Bothaville.com

Kontak hulle via hulle webblad by https://web.facebook.com/bothavillecom-gemeente-289523967783371/

Duet, Potchefstroom

Kontak hulle via hulle webblad by www.duet.org.za

Lewende Woord, Darling

Kontak hulle via hulle webblad by http://www.lewendewoorddarling.co.za/

Helende Woord Bediening, Oudtshoorn

Kontak hulle via Barnard Griebenow by 083 419 4765 of via This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Somerset-Wes

Kontak hulle via hulle webblad by http://www.nuwewyn.co.za of via dr Christo Nel by 082 7702397

Bethesda Bediening-sentrum, Calitzdorp

Kontak hulle via hulle webblad op Facebook by http://www.facebook.com/#!/pages/Bethesda-Bedieningssentrum-Calitzdorp/159126917558693 of via Cornelle Meiring by 044 233377 of

082 7756651

Calvinia

Kontak hulle via Johan en Herine de Klerk by 083 3539710 of via 027 3412412 of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Ekklesia in die Swartland

Kontak hierdie groepe volgelinge van Jesus via Andre en Thea du Plessis by 0845155678 of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of Wessel en Yolanda van Niekerk by 082 8222339 of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Dubai-gemeente

Kontak hierdie Afrikaanse gemeente in Dubai via hulle webblad by https://web.facebook.com/dubaigemeentesvae/

Agape, Grabouw

Kontak hulle via Gerrit en Ammi Coetzee by 0837726876 of via This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Onrus, Hermanus

Kontak hulle via Pierre en Tertia van Onselen, sel 083 4555057 of 028 316 4555 of via This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Nuwe Lewe, Tygerberg

Kontak hulle via hulle webblad by https://www.nuwelewetygerberg.org.za/

House of Hope Ministries

Kontak hierdie gemeente in Kyalitsha vir gelowige eks-prisoniers en hulle gesinne via Pastor Simon Motaung by 0789117254 of via This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

AGS Helderberg

Kontak hulle via Pastoor Kobus Massyn, sel 083 3535679. Of via hulle webblad by https://af-za.facebook.com/AGSHelderberg

Lewende Waters-Hermanus

Kontak hulle via Pastoor Christo van Niekerk by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Logos-gemeente

Kontak hulle via hulle webblad by http://www.logos.org.za/

Nog 'n slukkie Nuwe Wyn

Jy kan deel word van hierdie internet-gemeente en -bediening deur dr Christo Nel te kontak by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of via 082 7702397

Kainos-Aanbiddingsentrum

Jy kan hierdie gemeente in Frankfort in die Vrystaat kontak via hulle webblad by http://www.kainos.org.za

Ekklesia, Kleinmond

Jy kan hierdie gemeente gelowiges kontak via Robert en Beate Hill by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Powerhouse International

Jy kan hierdie gemeentes van gelowiges kontak via hulle webblad by http://www.powerhouse.co.za/

Reni, Ukraïne

Jy kan hierdie gemeente van gelowiges waar Ockert en Michele Potgieter bedien kontak via epos by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Braambos Bediening

Jy kan hierdie bediening in Pretoria en Mosselbaai-omgewing kontak via hulle webblad by https://web.facebook.com/Braambosbedieninge of via André de Villiers via This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 


Print