Kontak ons

In die GEMEENSKAP VAN NUWE TESTAMENTIESE KERKE is jou belange en behoeftes vir ons van kardinale belang. As jy dus enige vra of opmerkinge oor van ons DIENSTE of oor die NETWERK self het, kontak ons asseblief via ons kontakbesonderhede hieronder.

Kantoor:

Voorsitter en Kontakpersoon van GEMEENSKAP VAN NUWE TESTAMENTIESE KERK:, Dr. Christo A Nel

Per pos:  Posbus 3114, Somerset-Wes, Wes-Kaap, 7129

Telefonies:  021 851 0003

Per e-posnchristo@lantic.net

Die ander lede van die Beheerraad is:

Ondervoorsitter:  Dr Dewet Brits van Bothaville.com-gemeente was ondervoorsitter tot sy skielike afsterwe pas in Oktober 2015. Sy plek word gevul deur Magda Brits, die pasaangestelde leier van dieselfde gemeente. Sy kan gekontak word per gewone pos by Posbus 805, Bothaville 9660. Of via epos by kerkkantoor@bothaville.com

Sekretaresse: Dr Hetta Nel, Posbus 3114, Somerset-Wes 7129 of via haar epos by hetta.nel09@gmail.com