Van die Gemeentes en Bedieninge onder die sambreel

Daar is na die volgende Gemeentes en Bedieninge (in die Nuwe Testament word dit sommer “ekklesia” genoem) uitnodigings gerig om hande te vat onder die sambreel van hierdie GEMEENSKAP VAN NUWE TESTAMENTIESE KERKE. Hulle is soos volg:

Die Bron

Kontak hulle via hulle webblad by www.diebron.co.za 

Familia Christi, Brackenfell

Kontak hulle via hulle webblad by http://www.familiachristi.co.za/

Bothaville.com

Kontak hulle via hulle webblad by http://www.bothaville.com/

Duet, Potchefstroom

Kontak hulle via hulle webblad by www.duet.org.za 

Lewende Woord, Darling

Kontak hulle via hulle webblad by http://www.lewendewoorddarling.co.za/

Helende Woord Bediening, Oudtshoorn

Kontak hulle via Barnard Griebenow by 083 419 4765 of via barries.g@mtnloaded.co.za

Bethesda Bediening-sentrum, Calitzdorp

Kontak hulle via hulle webblad op Facebook by http://www.facebook.com/#!/pages/Bethesda-Bedieningssentrum-Calitzdorp/159126917558693  of via Cornelle Meiring by 044 233377 of 082 7756651

Dubai-gemeente

Kontak hierdie Afrikaanse gemeente in Dubai via hulle webblad by http://www.dubaigemeente.com/ 

Agape, Grabouw

Kontak hulle via Gerrit en Ammi Coetzee by 0837726876 of via agafam@mweb.co.za  

Nuwe Lewe, Tygerberg

Kontak hulle via Chris Liebenberg by 082 871 6788 of chris@dsliebenberg.co.za

House of Hope Ministries

Kontak hierdie gemeente in Kyalitsha vir gelowige eks-prisoniers en hulle gesinne via Pastor Simon Mataung by 0789117254 of via simonmotaung@ovi.com

Evangelic Christian Church (Disciples of Christ)

Kontak hulle via dr Godwin Booysen by 0716822199 of via booysen.godwin@gmail.com

Lewende Waters-Hermanus

Kontak hulle via Christo van Niekerk by cvn@telkomsa.net

Logos-gemeente

Kontak hulle via hulle webblad by http://www.logos.org.za/ 

Nuwe Wyn

Jy kan deel word van hierdie internet-gemeente en -bediening deur dr Christo Nel te kontak by nchristo@lantic.net of via 082 7702397 of via hulle webblad by www.nuwewyn.co.za

Kainos-Aanbiddingsentrum

Jy kan hierdie gemeente in Frankfort in die Vrystaat kontak via hulle webblad by http://www.kainos.org.za  

Powerhouse International

Jy kan hierdie gemeentes van gelowiges kontak via hulle webblad by http://www.powerhouse.co.za/ 

Reni, Ukraïne

Jy kan hierdie gemeente van gelowiges waar Ockert en Michele Potgieter bedien kontak via hulle webblad by http://novidien.weebly.com/

Braambos Bediening

Jy kan hierdie bediening in Pretoria en Mosselbaai-omgewing kontak via hulle webblad by http://braambos.joba.me/  of vir André de Villiers kontak via devandre@iafrica.com

Sentinal SA - Transformerende Herlewing

Jy kan met hierdie bediening kontak maak via ds Hansie Cronjé by 083-417-3008 en via epos by hansiecronje@telkomsa.net

Huisgemeente, Aurora-Piketberg

Kontak hulle gerus via Suné Rheeder by 0724841227 of via SRheeder@piketberghs.co.za

Huisgemeente, Somerset-Wes

Kontak hulle via hulle webblad by http://www.nuwewyn.co.za  of via dr Christo Nel by 082 7702397

Huisgemeente, Calvinia

Kontak hulle via Johan en Herine de Klerk by 083 3539710 of via 027 3412412 of jdeklerk@hantam.co.za 

Ekklesia in die Swartland

Kontak hierdie groepe volgelinge van Jesus via Andre en Thea du Plessis by 0845155678 of andre.thea@obiekwa.co.za  of Wessel en Yolanda van Niekerk by 082 8222339 of wvniekerk@iafrica.com 

Huisgemeente, Onrus, Hermanus

Kontak hulle via René en Burrie  Leuvennink by 084 5117208 of via renezleuvennink@gmail.com 

Ekklesia, Kleinmond

Jy kan hierdie gemeente gelowiges kontak via Robert en Beate Hill by rhill@telkomsa.net